Enigeen Kan Leerwerk Doen
deur Geert Schuiling
Gepubliseer deur Metz Press vir Woodheads
Leerwerk geniet 'n herlewing in die kunsvlytwêreld. Hierdie boek is 'n onskatbare gids tot gewilde eeue-oue kunsvlyt. Enigeen kan leer om aantreklike leerartikels met 'n professionele voorkoms te maak deur 'n handvol basiese tegnieke te bemeester.
top of page
bottom of page